UIt die hart en Gees..JY jou teenwoordigheid en vriendskap is n - TopicsExpress



          

UIt die hart en Gees..JY jou teenwoordigheid en vriendskap is n baie groot blessing.GOeie more geliefde vriende, lesers en luisterraars..ek wil net weer baie dankie se aan elkeen wat hierdie blad ondersteun. Baie dankie vir elke keer wat jy na die opnames en musiek hier luister. Ons statistiek staan op 70% wat n pragtige groei .... Ek wil net noem dat die statistieke waana ek heir verwys nie die van FB is nie maar van Spreaker waar al Radio Power to Praise se opnames gepos word. Baie dankie . Wees GEseend
Posted on: Fri, 12 Jul 2013 14:08:14 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015