VIR JOU MENSEKIND .... Dalkies voel jy vandag vasgevang in - TopicsExpress



          

VIR JOU MENSEKIND .... Dalkies voel jy vandag vasgevang in jou dorre woestyn Die herhinneringe is seer en pyn. Dalkies voel jy vandag net moedeloos En stukkend en broos... Dalkies vra jy vandag Here, hoor U my? God hoor jou, en sê ons moet Hom glo en vertrou!Sien ...Dit is die gebroke mense wat kan getuigVan God se genesing en vervulling;Dit is die stukkende mens wat kan getuigHoe God in Sy Almagtige genade en liefde weer als aanmekaar sit;Dit is die gebrokenes van hart wat kan getuigGod is getrou!Dit is die mens wat sê Here, neem oor, ek kan nie meer nie wat Hy optel en koester in Sy LiefdeDit is die eensame mens wat kan getuigVan God se nabyheid liefde en trou.Dit is die verstoteling wat kan getuigVan God se liefde en trou.Jy my kind, moet aan My vashou, Hou jou oë op My-Nie jou omstandighede nie!!God se liefde, Sy Almag is enorm, hou vas aan Sy Woord,Sy beloftes, Jesus is lief vir jou.Hy is jou Vader!
Posted on: Mon, 28 Oct 2013 06:58:43 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015