Vandag so trots gevoel om n Upingtonier te wees , want hier word - TopicsExpress



          

Vandag so trots gevoel om n Upingtonier te wees , want hier word so baie geskiedenis gemaak. Dankie MEC Alvin Botes dat jy ons weereens herinner Aan Dr Harry Surtie Se bydrae tot ons vryheid stryd! Dankie dat jy ons herinner dat dit die Eerste Hospitaal in 20 jaar van demokrasie in die woonbuurt Gebou word, dit is so na Aan Dr Harry Se persoonlikheid.... Excellent quality yet close to his people! Dankie dat jy Voor so klomp ANC leiers en die bree gemeenskap die Surtie Se van vandag hoog kon optel, hulle is kinders van ons dorp en hulle voetspore Sal altyd hier bly, dankie dat jy nie verskoning maak om dit tereg te stel dat ONS SAL DR HARRY SURTIE SE BRILJANTE SEUN DR ADIN SURTIE IN ERE ERKENNING AANSTEL AS DR HARRY SURTIE MEMMORIAL SE CHIEF PATHOLOGIST NIE, HY VERDIEN DIT! AMANDLA. MAG ONS NOOIT VERGEERT DAT DR HARRY SURTIE DIE EERSTE CHAIR PERSON VAN DIE ANC IN UPINGTON WAS NIE! HALA LA DR SURTIE HALA LA! VIVA ANC VIVA!
Posted on: Wed, 02 Oct 2013 20:24:30 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015