Vliegtuig met 4 passasiers is besig om te val. Obama, Malema, - TopicsExpress



          

Vliegtuig met 4 passasiers is besig om te val. Obama, Malema, Helen Zille en ‘n klein dogtertjie. Maar die pilot lig hulle in dat daar net 3 valskerms is. Obama: “Ek moet 1 kry, because its in the best interest of my country.” Gryp een en spring. Malema: “Ek moet 1 kry want ek is die slimste man in Suid Afrika”. Gryp ‘n valskerm en spring. Zille: “Dogtertjie, ek het ‘n vullende lewe gely, vat jy die laaste een.” Dogtertjie: “Dankie Tannie, maar dis nie nodig nie, die slimste man in SA het my skooltas gevat.”
Posted on: Wed, 26 Jun 2013 05:49:05 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015