Wil net weet of daar mense is wat my kan help ek sit op die oomlik - TopicsExpress



          

Wil net weet of daar mense is wat my kan help ek sit op die oomlik my man hulle het nie werk nie en sit met my man sy broer se vrou ook by my want hulle bly op die 00mlik by my sy vrou se gestrem en hulle kry nie werk nie ons sukkel baie ek wil net weet of daar iemand is wat ons kan help ons bly in barnatsvlei plot 89 en ek het n seun van 1o. Kort r8oo vir ons rent anders is ons saterdag op straat ek iemand ons spons
Posted on: Wed, 23 Oct 2013 11:38:09 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015