Wow! Wow! Wow! Waar begin n mens. Danki! Dankie! Dankie! Ekt n - TopicsExpress



          

Wow! Wow! Wow! Waar begin n mens. Danki! Dankie! Dankie! Ekt n wonderlike, fantastiese, geseende, lieflike, liefdevole, goddelike, en nog baie meer wat mooi is dag gehad en het dit nog steeds. Alle seen, liefde, vrede en vreuge aan almal vir die gelukwensings via fb, bbm, whatsapp, internet, twitter, inboxes, oproepe en persoonlik drukkies. Yoh n baie groot dankie aan my man, kinders wat die dag extra spesiaal gemaak
Posted on: Thu, 11 Jul 2013 18:56:48 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015