‘n Coloured boytjie vra vir ‘n wit oom vir geld en die oom - TopicsExpress



          

‘n Coloured boytjie vra vir ‘n wit oom vir geld en die oom skree toe: “Lyk ek vir jou soos ABSA? Gaan roof ‘n bank of iets, ek gee nie geld vir coloureds nie!” Die coloured boytjie hak af en sê: “Daar is ‘n paar dinge was jy moet weet baas...” Toe ek gebore was, was ek bruin Toe ek groot word, was ek bruin As ek in die son gaan, is ek bruin As ek koud kry, is ek bruin As ek bang is, is ek bruin As ek siek is, is ek bruin As ek dood gaan, dan is ek ook bruin... maar jy baas... Toe jy gebore was, was jy pienk Toe jy groot word, was jy wit As jy in die son gaan, word jy rooi As jy koud kry, word jy blou As jy bang is, word jy geel As jy siek is, word jy groen As jy dood gaan, word jy grys... en jy noem my n coloured?!
Posted on: Wed, 30 Oct 2013 20:31:37 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015