wat my die MEESTE fassineer, is dat daar sulke verveelde, - TopicsExpress



          

wat my die MEESTE fassineer, is dat daar sulke verveelde, onintelligente vertraagde breindood individue is wat vir die pret op ander mense se fbk profiele ingaan. Ek is nou so die moer in en voel so violated dat ek lus is en unfriend almal behalwe drie mense! want dt is waarskynlik friends of friends of verlangse "vriende". En is Facebook nie veronderstel om ONS, die customer, te beskerm nie? wtf????
Posted on: Thu, 29 Aug 2013 13:07:44 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015