ñ Baie interessante stukkie van af Freddie Kleynhans. Ons - TopicsExpress



          

ñ Baie interessante stukkie van af Freddie Kleynhans. Ons verneem dat duisende swart werkers in die staastsdiens en ook openbare maatskappye in die die komende dae verlof gaan neem om te kan deelneem aan die rou tyd vir Mandela.Dit kan groot ontwrigting in die openbare sektor veroorsaak. Die volledige verslag wat ons hieroor ontvang het, sal sou gou moontlik gepubliseer word. Kan hierdie “verlof-aksie” dalk die begin wees van die groot staking wat Johanna Brandt voorspel het? Die Boodskapper het aan haar gesê: “Kyk!” Sy het gekyk en voor haar ‘n miniatuur kafferassegaai op die grond sien lê. Dan sien sy die begin van ‘n staking wat gou-gou dwarsoor die land versprei en hoog bo in die lug hang die letters XL. Alles staan, selfs die groot besighede is gesluit en verlate, niks funksioneer meer nie. Die stakings is so groot dat die hele land lamgelê word. Terwyl dit aan die gang is, sê die Engel, organiseer die swartes in die geheim en kom in een nag bymekaar in Johannesburg. Dan gebeur dinge vinnig en onverwags — hulle sny die kragverbindings binne en rondom die stad af. Hierna sien sy, vaar hulle die blanke gebiede in en vermoor ons mense voor die voet. Duisende en duisende gaan sterf in daardie ‘Egiptiese nag’ wat oor die blankes in Johannesburg gaan toesak. “Dit sal gebeur net na afloop van ‘n baie belangrike begrafnis,” het sy aan haar burrvrou gesê: “dan bars geweld los en versprei soos ‘n siedende vuur dwarsoor die land. Niemand sal dit kan keer nie … Landswye stakings (soos Siener ook voorspel het), sal groot chaos, vernietigende skades en bloedvergieting tot gevolg hê…” (Uittreksel uit Profesieê oor Suid-Afrika, bladsy 52, Libanon-Uitgewers, 1996). “Toe ek in die visioen die talle verminkte lyke rondom my sien lê, het ek geskok en hardop uitgeroep: ‘Dit kan tog nie wees nie, want daar is nie so baie mense in Johannesburg nie!” Wat die Engel aan haar gewys het, is éérs die miniatuur (klein) assegaai op die grond. As ’n Zoeloe verwys na ’n makker wat verslaan is, gebruik hy die uitdrukking — umkhonto ehla (sy spies is neergefel). Moontlik is hierdie “rou tyd” wat nou voorlê, die begin van daardie groot staking. Mandela op Robbeneiland In Julie 2013 het ons die betekenis van Mandela se bandietnommer (46664) bespreek. Ons wil hier net kortliks weer daarna verwys, omdat die tyd en datums van sy dood en begrafnis ook vir ons die getal 666 gee. Nadat Manela in Junie 1964 lewenslange gevangenisstraf opgelê en per helikopter na Robben-eiland geneem is, was hy Suid-Afrika se bandietnommer 466 van 1964. Dit is dan as nr. 466 64 geskryf. Van daardie oomblik af het hy bekend gestaan as ‛Gevangene 46664’ ― dit sou voortaan ook sy noemnaam wees. In geskrewe dokumente is daar nooit na hom verwys as Nelson Mandela nie, maar as ‛Gevangene 46664’. Die drievoudige ses (666) wat die “getal/naam” van die Antichris is) word in sy bandietnommer weerskante ingesluit deur die getal 4. Numerologies is 4 die simboliese ‛wêreldgetal’. M.a.w. alles wat in die wêreld is, kom uit die wêreld en is vir die wêreld. Dit het geen geestelike waarde nie. Dit beteken ook mag; en vir die Japannese verteenwoordig die getal 4 vernietiging, onheil en dood. (Ons kan dus sê Mandela was uit die wêreld en ook vir die wêreld. Daarom het die wêreld hom aangehang (agter hom aangeloop); en sy heerskappy is gekenmerk deur vernietiging, onheil en dood). Sedert Johannes tweeduisend jaar gelede gesê het dat 666 die getal van ‘n mens is, is Nelson Mandela die heel eerste persoon in wie se ‛noemnaam’ die getal 666 direk voorkom. Met sy vrylating, is ook ’n ander profesie van Openbaring vervul: (Op. (13:1) “En ek het op die sand van die see gaan staan. En ek het ’n dier uit die see (Robbeneiland) sien opkom.” Neem ook kennis van die volgende: 1. Selfone en kameras word nie toegelaat by die Uniegebou gedurende die tyd wat die publiek Mandela se liggaam (vanaf Woensdag tot Vrydag) in die glaskis kan besigtig nie. Roubeklaers word aangemoedig om ‘n erewag te vorm tussen 1 Militêre Hospitaal en die Uniegebou waar Mandela se stoets sal verbygaan; daar sal ook ‘n sattelietdiens na die Uniegebou wees vir mense wat na die liggaam in die glaskis wil gaan kyk. Vanaf Maandag tot Dinsdag sal buitelandse hooggeplaastes soos ambassadeurs, die Obamas/Bushes en nog 190 ander staatshoofde die voorreg hê om finaal van hulle Madiba afskeid te neem. Terwyl die familie en intieme vriende Saterdag en Sondagoggend die geleentheid kry, voordat hy later die dag op Qunu begrawe word. 2. Mandela sal dus altesaam sewe (7) dae in ‘n glaskis in staatsie lê – net soos daar geprofiteer is! 3. Die polisie en weermag word landswyd met HF radio’s toegerus wat hulle in staat sal stel om met mekaar te kommunikeer al sou daar kragonderbrekings wees en hulle gewone radio’s of selfone nie gebruik kan word nie. 4. Al die nodige toerusting vir padblokkades word reeds landswyd op strategiese plekke aangebring. 5. Genocide Watch het sopas die dreigende volksmoord teen Afrikaners opgeskuif na vlak 7. Dis seker nie om dowe neute nie. Ook hulle verwag chaos en bloedvergieting in die dae wat kom. 6. Die weermag is inderhaas besig om dwarsoor Suid-Afrika tenthospitale op te rig. Hulle verwag dat die bestaande hospitale nie die toestroming van “noodgevalle” sal kan behartig nie. Een van die grootste tenthospitale word by Pretoria opgerig. 7. Alle wetstoepassers, polisie, verkeersafdeling, ens., se verlof is vir Desembermaand ingetrek. 8. Twee sakemanne wat Vrydag Swaziland besoek het, is by die Jeppe’s Reef grenspos deur ‘n swart amptenaar meegedeel “dat dit nou tyd vir die wittes is om te vlug!” 9. Mnr. Gert van Vuuren, 68, is onlangs op sy plaas deur swart polisiemanne gewaarsku dat “All white dogs in South Africa will be killed”. 10. Uit Pretoria het iemand geskakel om te se dat sy tuinjong en bediende vertel hulle het in Garankuwa begin om Zimbabwiërs aan te val. Hy sê hulle sê Uhuru is hier. Die tuinjong was erg getraumatiseer. Sy dood, begrafnis en 666 Dis nie net Mandela se bandietnommer wat hom aan die sataniese 666 koppel nie, ook sy sterfte-uur en dag, én sy begrafnisdatum verteenwoordig die getal. Amptelik is sy dood op Donderdagnag 5 Desember om 23:30 deur Zuma op TV aangekondig; hoewel hy glo reeds om 20:50 gesterf het. Numerologies kan ons sy sterte-uur ook só bereken: 20 + 50 + 5 = 12 = 2 x 6 Sy begrafnis word gereël vir 15/12/2013 = 15 + 12 + 2 + 1 + 3 = 33 = 3 + 3 = 6. Hy sterf in die jaar 2013. Dit is 2 + 0 + 1 + 3 = 6. Sy sterfuur, plus sy datum van begrafnis plus die jaar waarin hy dood is, gee ook vir ons die getal 666. Dit is beslis nie toeval nie, en ons twyfel nie daaraan dat dit alles so ‘beskik’ is om een van Siener se belangrike visioene in vervulling te laat gaan nie. Hy het dit aan oom. Paul Prinsloo se vader, mnr. Japie Prinsloo, die sprinkaanbeampte van Lichtenburg, vertel. Hy het gesien dat hy een aand in ‘n gebou (woonstel?) in Johannesburg staan en oor die stad uitkyk. Alles was stil en rustig. Toe het hy omgedraai en gaan slaap, en teen die nanag skielik wakker geskrik en drie dinge gehoor: Geweerskote, honde wat blaf en mense wat gil. Toe weet hy die emmer bloed het omgeval. Hierdie gesig kom uit oom Japie Prinsloo se aantekeninge en ons het dit in die vroeë negentigerjare by sy seun, mnr. Paul Prinsloo, gehoor en dit tydens die Siener-toer van 2001 op vergaderings bekend gemaak. Met die Boeremaghofsaak is dit een aand as hoofberig op TV uitgesaai. Die vraag is nou of dit saamval met die kis wat Siener in die graf sien afsak het, waarna vure (geweld en chaos) oor die land uitbreek. Sou dit wel in die voordagure van 16 Desember plaasvind, dan het Zuma nie net sy wraak gekry nie, maar ook ons enige, heilige en afgesonderde dag gekaap en geskend —of so sal hy reken! Ons moet maar wag en kyk wat gebeur
Posted on: Mon, 09 Dec 2013 16:43:02 +0000

Trending Topics



re you that the many
THINKING ABOUT GROWING UP WHEN I WAS YOUNG GOING OVER MY
Wedding Open Evening Thursday 12th June 5.30pm to 7.30pm Free
#15 this confession is for kshitij khanna..the biggest dumb
Hoi cho viec lam tai Myanmar Hi, I wanted to see if you and

Recently Viewed Topics




© 2015