53. Kyk al die mense wat se centurion is maar eintlik zef en die - TopicsExpress



          

53. Kyk al die mense wat se centurion is maar eintlik zef en die meisies is los en watever. As jy nou skrik, skrik net wakker want as jy op let sal jy agter kom daars baie mense wat van Pretoria Noord/Oos area gereeld in centurion kuier. Dis seker die los girls wat julle so van praat wat jy in centurion gesien het...En die girls, is los hande van die maklikste girls. Ek praat uit ervaring..... en was dit lekker man, lekker. Die mense wat centurion/centurion girls so sleg se is heelwaarskynlik jaloers en sit in n hoekie en kry hulle self jammer. Die mederheid van Centurion mense het net n beter opvoeding gehad as mense van "daai kant". Centurion girls is goed geleerde girls met rigting in hulle lewens. Ek dink daai onopgevoede, ongeleerde en plat denkende mense wat met n minderwaardigheids kompleks rond loop met die mentaliteit dat jy alles reg kan bliksem en centurion sleg se moet net eder still bly.... julle klomp Wingnuts!!
Posted on: Fri, 02 Aug 2013 10:44:48 +0000

Trending Topics



/div>

Recently Viewed Topics




© 2015