Adelé Opperman Bid asb saam met ons – ‘n dogtertjie in Gabby - TopicsExpress



          

Adelé Opperman Bid asb saam met ons – ‘n dogtertjie in Gabby se klas is ge-diagnoseer met ‘n gewas op die brein. Hulle het dit Vrydag gevind en opereer vanmiddag na 3. Dit is vasgegroei op haar brein en die neuro chirurg het genoem dat as hulle dit oopmaak en dit is te naby, opereer hulle nie. Dit is lewensgevaarlik en die ouers is in ‘n totale toestand. Bid asb dat die Here hierdie situasie sal gebruik om Sy naam te verheerlik en dat Nicola volkome sal herstel. Ons bid vir ‘n wonderwerk en genesing
Posted on: Mon, 19 Aug 2013 14:28:29 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015