Admin Dame Ons is op soek na ‘n admin dame wat ook basiese - TopicsExpress



          

Admin Dame Ons is op soek na ‘n admin dame wat ook basiese rekenaar finansiële stelsels in stand kan hou. Huidiglik is dit ‘n halfdag pos in Wapadrand, Pretoria Oos, met die moontlikheid van ‘n voldagpos later. Die persoon moet toegewyd en rekenaarvaardig wees as ook inisiatief aan die dag lê. ‘n Bestuurderslisensie sal voordelig wees. Ons will graag ‘n langtermyn aanstelling maak en tyd belê in ‘n persoon wat saam met die pos kan groei. Kontak Ella by 82 460 4963 of stuur CV na [email protected]. Opsoek na n gekwaliveseerde haarkapser wat betroubaar is en wat in die 30 en ouer is asb.Kontak no 0123325562 Salon C S in Waverley We are looking for Semi-Skilled Boilermakers to work on a 6 week contract in Pretoria and in the East-Rand. R60 max per hour. Previous experience essential. Please mail your CV to [email protected] and clearly mark - Semi-Skilled Boilermaker Stoel Assistent Tandarts in Monumentpark Voldag pos vanaf 08 – 5 nm Afrikaanse dames tussen 19 en 27 kan aansoek doen. Ondervinding is nie nodig nie. Die pos is dadelik beskikbaar. Faks cv vir Ilona by 0123462620 g of stuur CV na illonavier@gmail
Posted on: Wed, 03 Jul 2013 07:05:36 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015