Afriforum stuur my vanoggend hierdie sms. AfriForum neem 43 - TopicsExpress



          

Afriforum stuur my vanoggend hierdie sms. AfriForum neem 43 munisipaliteite hof toe oor personeelkwalifikasies. AfriForum se: Weg met ongekwalifiseerde ampt. OM LID TE WORD, SMS JOU NAAM NA 31336. (50c) Waar kry hulle my naam en nommer? Hoekom stuur hulle die sms in Afrikaans? Sulke dinge doen soveel skade aan my as Afrikaanssprekende wat persepsiegewys deur die meerderheid van ons land saamgegroepeer word met Afriforum se definisie van wat ñ Afrikaner is. Ek haat rassisme.
Posted on: Sat, 31 Aug 2013 06:51:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015