Anon: Hi julle wonderlike mensies!!!! Wil net graag uitvind gu by - TopicsExpress



          

Anon: Hi julle wonderlike mensies!!!! Wil net graag uitvind gu by die klomp dames!!*ekt 3 maande se voorbehoedpille gekry van jan tot maart einde maart was my pille kla (minesse) ek nou in die maand vir die heel eerste keer begin maar net soos vir 3 dae maar nogal baie....dink julle ons kan nou al probeer vir n baba?of moet ek maar eers wag?en kan jy swanger raak al het hy nie gekom binne jou nie? askies...anon
Posted on: Thu, 01 Aug 2013 17:03:18 +0000

Trending Topics




© 2015