Anoniem asb Ekt n seuntjie van 2jaar oud wat lief is om - TopicsExpress



          

Anoniem asb Ekt n seuntjie van 2jaar oud wat lief is om homself seer te maak veral as hy kwaad is of nie sy sin kry nie My ma se ek was presies dieselfde toe ek klein was Ek weet tot op hoerskool het ek ook nog myself seer gemaak soos bv my self gesny ens gelukkig doen ek dit nie meer nie ek sal nog as ek baaaaaie kwaad is my vuis teen n deur slaan of so maar dis net omdat ek sal NOOIT my woede op my man of kind uithaal nie ek dood eerder Nou soos my kind hy trek sy hare of knyp of byt homself. Dit maak my moederhart soooo seer as hy dit doen Het julle enige raad hoe ek hom kan help omdit nie te doen nie En moet asb nie voorstel hy moet n sielkundige gaan sien nie want dit gaan defnitief nie werk nie want hys mens sku
Posted on: Sun, 27 Oct 2013 10:00:35 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015