Babsie: Die Lewe. Die lewe is ‘n blom wat blaar vir blaar - TopicsExpress



          

Babsie: Die Lewe. Die lewe is ‘n blom wat blaar vir blaar ontvou, Soms is jy te naby aan daardie blom om sy skoonheid, om dit werklik te waardeer en te aanskou. Elkeen loop op die uitgetrapte spoor die weg van die lewensbaan, deurboor. elke dag die pad van smag. sonder om te besef. dat as ons ander se lewe en geluk bo ons eie ag, Leef ons in die werklike bedoeling van liefde. geskep deur die lewe skenkende Gesag. En as die son dan weer opkom, omhels dan met blydskap die breek van ‘n nuwe dag!
Posted on: Sun, 04 Aug 2013 15:47:14 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015