Baie geluk aan al die pragtige Graad 1 kiddies by Curro - TopicsExpress



          

Baie geluk aan al die pragtige Graad 1 kiddies by Curro Durbanville wat die jaar so bitter hard gewerk het. Julle verdien almal sommer n lekker vakansie!! Ook darem net aan Pappa se pragtige meisiekind, sommer baie baie trotis op jou liefieblom. Om nie eers te praat oor die dubbelsyfer 7s en 7+!!. Dit is weer vakansietyd... Geniet die holidays almal....nog net 11 jaar!! Op 15 Januarie 2014 is dit weer toebroodjies tyd.....smeer en plak, smeer en plak (soos ons een vriendin dit by geleentheid gestel het)!
Posted on: Wed, 04 Dec 2013 10:54:41 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015