Casinos, Lotto, Poker, Bingo... Astrologie, Waarseery, Reiki, - TopicsExpress



          

Casinos, Lotto, Poker, Bingo... Astrologie, Waarseery, Reiki, Ouija bord, Dobbelstene - pick your choice! .... "Maar julle wat die HERE verlaat, wat my heilige berg vergeet, wat ‘n tafel dek vir die geluksgod en die mengsel inskink vir die godin van die noodlot— Ek sal julle bestem vir die swaard, en julle almal sal buig om geslag te word, omdat Ek geroep maar julle nie geantwoord het nie, Ek gespreek maar julle nie geluister het nie, maar gedoen het wat verkeerd is in my oë en verkies het wat My nie behaag nie. Daarom, so sê die Here HERE: Kyk, my knegte sal eet, maar julle sal honger bly; kyk, my knegte sal drink, maar julle sal dors wees; kyk, my knegte sal bly wees, maar julle sal beskaamd staan. Kyk, my knegte sal jubel, omdat hulle hart vrolik is, maar júlle sal skreeu van pyn in die hart en huil deur die verbreking van gees. En julle sal jul naam vir my uitverkorenes as ‘n woord van verwensing laat agterbly, en die Here HERE sal jou ombring. Maar sy knegte sal Hy noem met ‘n ander naam..." (Jes 65:11-15 AOV)
Posted on: Mon, 12 Aug 2013 07:06:59 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015