Charmaine Rosser > Almal is nou besig om te kla oor Lizelle. Sy - TopicsExpress



          

Charmaine Rosser > Almal is nou besig om te kla oor Lizelle. Sy het die 156 my seun se trou gedoen & ons was met alles betrokke. Sy het standard packages of sy werk vir jou iets uit wat jou sak pas. Troues is duur, mense dink nie daar aan nie, maar sy was nogsteeds gewillig om uit haar pad te gaan en te help. Gaan kyk na my fotos. Ons was baie gelukkig met wat ons gekry het vir wat ons betaal het en my dogter is baie fussy!
Posted on: Sun, 07 Jul 2013 14:28:03 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015