Destyds het ons liede in die laerskool geleer, en ek onthou nog so - TopicsExpress



          

Destyds het ons liede in die laerskool geleer, en ek onthou nog so goed hoe ons maandae oggende in die rye gestaan het vi die vergaardering en ry vi ry is ons dan in die saal gegaan. Ek het uit my volbors dai liede gesing want dit was so mooi veral as mens die Alt, Tenor en die Bass so duidelik te gehoor het. En OS het altyd opgepas dat almaal werklik ook saam gesing het. Ek het baie van dai liede gehou en het dit nie vergeert ni. Maar voor 24 jare het dai liede se inhoud vi my n ander betekening geword, dit was die tyd as ek Jesus as my persoonlike saaligmaker aangeneem het. Dit was op eenkeer nie meer net mooi liede nie, ek het uiteindelik herken "How Great Thou Art" Vandag se dae sing ek een van dai liede, want ek is oortuig van Sy kosbare bloed wat Hy vi ons gestort het op die kruis van Golgatha! O Lord my God! when I in awesome wonder Consider all the works Thy hand hath made I see the stars, I hear the mighty thunder Thy power throughout the universe displayed Then sings my soul, my Saviour God to Thee How great Thou art! How great Thou art! Then sings my soul, my Saviour God, to Thee How great Thou art! How great Thou art! When through the woods and forest glades I wander And hear the birds sing sweetly in the trees When I look down from lofty mountain grandeur And hear the brook, and feel the gentle breeze And when I think that God His Son not sparing Sent Him to die-I scarce can take it in That on the cross my burden gladly bearing He bled and died to take away my sin When Christ shall come with shout of acclamation And take me home-what joy shall fill my heart! Then shall I bow in humble adoration And there proclaim, my God, how great Thou art!
Posted on: Tue, 24 Sep 2013 14:28:01 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015