Die blond en haar man lê in die bed en die bure se hond begin - TopicsExpress



          

Die blond en haar man lê in die bed en die bure se hond begin woes blaf en maak hulle die moer in. Naderhand staan die blond op uit die bed en gaan buitekant toe. Skielik hou die hond op met blaf. Sy kom terug en skaars terug in die bed begin die hond begin weer te blaf, maar sy lê rustig. Haar man vra haar: “Wat het jy nou gaan doen?” Die blond antwoord: “Ek het daai fokken hond aan ons kant van die draad gesit, nou sal ons sien hoe voel die buurman as die hond heel aand vir hom blaf!
Posted on: Tue, 16 Jul 2013 04:27:06 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015