Die wil van God stem ooreen met die doen van goeie dinge. God is - TopicsExpress



          

Die wil van God stem ooreen met die doen van goeie dinge. God is goed. God se wette is goed. Jesus het die goeie gedoen. Alles wat God gemaak het, is goed. God wil he jy moet vashou aan die goeie. God sal nooit die goeie van jou weerhou nie. God wil he jy moet op Hom vertrou en die goeie doen. God laat alle dinge in jou lewe meewerk tot die goeie. God wil he jy moet oor die bose triomfeer deu die goeie. God gee jou die genade om oor te loop van elke goeie werk. God wil he jy moet vol entoesiasme wees oor die doen van die goeie. *Nita*
Posted on: Mon, 09 Sep 2013 11:09:31 +0000

Trending Topics



min-height:30px;"> After every big and successful Event the melancholy descends and
تقرير خاص عن الحقوق والحريات بعد 5
Promo AirAsia Cuma Kenakan Tarif Rp 2.000 September 17, 2013
Pearl Izumi Womens Select Long Sleeve Jersey Reviews. If you are

Recently Viewed Topics




© 2015