Ek dink dis pure snert dat n student wat in Graad12 n kind gekry - TopicsExpress



          

Ek dink dis pure snert dat n student wat in Graad12 n kind gekry het nie n matriek afskeid mag he nie, wat van die ander kinders wie we lewe nie moreel op n standard is nie, moet hulle nie ook die afskeid geweier word nie. Nee wat, my ou skool, opvoeding strek verder as net 1+1=2, ek haal my hoed af vir die dames wat die moed het om terug te kom en hul matriek te voltooi. Mag julle uitstyg in die lewe ten spyte van teespoed.
Posted on: Wed, 17 Jul 2013 18:58:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015