Ek luister altyd as mense praat van...hoeee dai vrou sit nou - TopicsExpress



          

Ek luister altyd as mense praat van...hoeee dai vrou sit nou vierkantig op haar man se kop....nou ek se dars niks fout daarmee jy moet net weet hoe om te sit...jy kry verskilende sitters...die suksevolle sitter.. soos ek...ek sit stil met my beentjies gekruis genoeg spasie om nie sy sig te belemmer, ek trap ook nie op sy ore nie...want ek wil ook ni sy gehoor belemmer nie...want hy moet kan hoor as ek met n sagte dog ferm stemmetjie praat ek beweeg ook ni baie nie ,want ek hou nie van afval nie....da kry jy die onsuksesvolle sitters hulle is woelig, hulle trap sy ore toe, die bene word voor sy oe geswai hy moet struggle om hulle bo te hou hulle mak lawai klap sy ore warm die gewoelery veroorsaak lat hy bles word, want dars baie wrywing op sy kop.... en dan val hle af...en hle huil, want hle weeti mens kry net eenkeer kans om op te klim....die les in die stori is......sit stil en met styl....... soos ek.....
Posted on: Mon, 30 Sep 2013 06:14:19 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015