Ek sit vadag voor my laptop en dink baie dinge.Ek kan nie glo dat - TopicsExpress



          

Ek sit vadag voor my laptop en dink baie dinge.Ek kan nie glo dat kinders hulle ouers so kan vergeet nie.Ek probeur dink wat kan daar omtrent gedoen word.Wat gaan hulle doen die dag as hulle oud is en hulle kinders doen dit.Dankie HERE ek weet uit my hart uit dat my kinders dit nooi sal doen nie,hulle is te lief vir die ou vrou.My ma het mos eendag vir my gese sy het nog nooit n ma gesien wat so baie vir haar kinders en kleinkinders doen wat ek doen nie.Toe se ek vir my ma hulle pa ia dood hulle het net vir my so as ek nie meer daar is nie wie gaan dit vir hulle doen.Ek sal my eerder te kort doen hulle moet net gelukkig wees dan is ek gelukkig.Dit is hoekom ek my ma en pa ook bederf van dat hulle by my bly.My man het dat ek op hou werk om na hulle tekyk ek is net 3 dae n maand weg van die huis af maar glo my ek worry tot dat ek weer by die huis is.ASB eer jou vader en moeder.xxxxxxxxx
Posted on: Sat, 02 Nov 2013 14:36:07 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015