Ek wil graag net verloop van bg ook met jul deel as getuienis van - TopicsExpress



          

Ek wil graag net verloop van bg ook met jul deel as getuienis van Vader se Getrouheid. Ons het Sondag 4 Augustus by n jong paartjie gekuier wat baie lief is vir God. Ons het ervaar om hul te seen met n bedrag. Oor hierdie tydperk moes ons besluit of en hoe Joshua World Youth doen. Dinsdag 6 Aug oggend skaars wakker hoor ek duidelik die Heilige Gees se stem wat vir my vra om bl 38 te lees van die boek “From the Father’s Heart”-a glimps of Gods nature and ways-Charles Slagle.Vader praat met my so uit hierde boek,min maar baie akkuraat. Ek gaan lees toe bl 38 met die opskrif –The memories of your offerings(met verwysing na 2 Kor 9:10-11 en Hebreers 11:1)Ek weet nie wat staan op watter bl nie,vir my ook n verassing wanneer Hy dit so doen. My Son, Again you have delighted My heart by your willingness to give. commit your offerings to Me. I Am the One who has led you to give all you have given and I will bless your offerings ,I will multiply all back to you again-soon. Very soon in fact. Ek deel die die oggend vinnig met Reint. Die volgende oggend Woensdag 7 Aug kom n vriend se e-pos in met die aanbod van die vliegkaartjies wat n derde party sal betaal. Ek is “awed “deur Sy Goedheid Het maande gewag dat die persoon kaartjies koop.Gelukkig het ons voor die aanbod van Vader gehoor. Mag hierdie boodskap deur Vader julle ook versterk,bemoedig en “Awe”Mag julle ook weet dat jul deur gehoorsaamheid en gewilligheid Hom”delight”. Blessings,
Posted on: Fri, 29 Nov 2013 04:41:57 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015