En soos EEN man het ons geval , maar ons sal weer opstaan , - TopicsExpress



          

En soos EEN man het ons geval , maar ons sal weer opstaan , ongelukkig nie die resultaat gekry waarvoor ons so hard gewerk het nie , hier was bitter min vis , 16 penne geen vis , 8 penne 1 vis , 8 penne 2 vis , dus 24 vis vir 32 penne , die ander 28 penne het maar 5 kg en plu gevang , die was nie n wereld venue nie , wel gedaan aan Portugal wat op eie bodem gewen het , sien julle volgende jaar in Roeminie , dankie aan almal wat in ons glo , bystaan en ons geliefdes by die huis wie se tyd saam met hulle wat hulle op offer sodat ons die geliefde sport kan beoefen en ons land met trots kan verteenwoordig!
Posted on: Sat, 28 Sep 2013 17:13:46 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015