FAK: Vegkop is ‘n goed toegeruste museum wat ‘n besoek werd is - TopicsExpress



          

FAK: Vegkop is ‘n goed toegeruste museum wat ‘n besoek werd is en dek die Voortrekkertyd, die Anglo-Boereoorlog en die Heilbron geskiedenis. Generaal Christiaan De Wet, ‘n Heilbronner was die generaal oor die Heilbron Kommando. Bo-op die kop is Goyahutte uit ‘n tydperk voor die Groot Trek. Opgrawings uit hierdie tyd word in die Museum uitgestal. Vir inligting Quarta Pretorius 082 821 2410 of [email protected]
Posted on: Mon, 01 Jul 2013 06:43:21 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015