Frans, ek sien baie uit om julle en Wiantjie te sien, maar nie lus - TopicsExpress



          

Frans, ek sien baie uit om julle en Wiantjie te sien, maar nie lus vir al die ander goed nie. Ja, ek was verlede jaar saam met julle, maar dit was al Mei 2012. Daarna nooit weer ordentlike vakansie gehad. Ek dink my lyf kan nie glo, dat dit ontspan het nie. Intussen was die meeste mense see toe, wildtuin toe en amper weer tyd vir see toe. n Vakansie het ek baie beslis verdien. Stem saam, julle verdien ook!!!! As n mens vakansie hou, ten minste 10 dae, om regtig te ontspan. Lief julle baie!!!! xxxxxxx Sien Donderdag so om en by halftwee.
Posted on: Tue, 10 Sep 2013 17:18:33 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015