GESEEND IS DIE WAT WEET HOE AFHANKLIK HLLE VAN GOD IS, WANT AAN - TopicsExpress



          

GESEEND IS DIE WAT WEET HOE AFHANKLIK HLLE VAN GOD IS, WANT AAN HULLE BEHOORT DIE KONINKRYK VAN DIE HEMEL! (MATT 5:3) En in hierdie kamer vnd, omring deur soveel hartseer weet ek, onafhanklikheid is nie n opsie nie. Hoe kan mens na al hierdie hartseer kyk en nogsteeds onself kies bo God? Elandri is nog onrustig, maar dit is al beter as n uur trug. Sy het n lang sny van die onderkant van haar borsbeen tot by haar naeltjie. Dit lyk baie seer en tog hanteer sy dit so goed! En ek moet erken, God is hier, in hierdie kamer, sy gees sit langs haar en sy tel kort kort haar armpies op. Ek sien hoe steek sy haar armpies uit na haar hemelse pappa en ek beleef daardie afhanklikheid! Ons het geen vrees. Ja ons harte is seer, maar God sin ook. Daar is beloftes, beloftes van herstel, hernuwing, herlewing, en 100voudige seening. Dankie Here vir hierdie beloftes! In tye soos hierdie, houvas aan jou beloftes. As jy nie hoop het vnd nie, draai jou oe weg van die struikelblok en rig dit op God. Ek is vnd herhinder aan n storie wat van my tiener tyd af by my gebly het. n oom het vertel van n perd en ruiter wat hy opgely het om horse shows te doen. Hulle het die pale gehaad waaroor hulle moes spring. By die eerste sprong is daar net een paal op gesit en die perd spring sonder enige probleem oor. Die tweede obsticle het 2 pale en die perd spring net net oor. By die derde een is daar 3 pale en hier spring die perd die 3de paal af. Na die 5de prober slag gee die ruiter moed op. Die oom vra toe. Wanneer jy oor die eerste een spring, waar kyk jy. Die ruiter glimlag en se, VOOR MY. Die oom se toe goed, en die 2de obsticle? EN DIE RUITER SE, eers vir die boonste paal en net voor ons spring kyk ek voor my. Die oom se toe goed en by die derde obsticle? Stadig se die ruiter. mmmmmm........ ek kyk vir die boonste paal. Die oom glimlag en se. Dis omdat jy jou oog op die probleem hou en jou perd nie vertrou nie dat julle die sprong as span nie kan maak nie. Solank jy jou oog op die probleem hou en vir jouself se, ek wonder of my perd hierdie spong kan maak sal hy dit nie maak nie, want........ jou focus is op die obstacle en nie die eind streep nie. Jy is die afhanklike een wanneer jy op daardie perd sit! Vertrou hom! Moet jou perd nie laat struikel omdat jy sy abilities nie ken nie! Liefde in Christus! xxx
Posted on: Tue, 05 Nov 2013 20:20:19 +0000

Trending Topics



press.com/The-Beatles-fue-una-banda-de-rock-inglesa-activa-durante-la-topic-610455522321759">The Beatles fue una banda de rock inglesa activa durante la
-topic-371209159679768">Agora Sim :D Horóscopo Chines do Cão o/ Para os Cães

Recently Viewed Topics




© 2015