Goeiedag Almal Dankie aan die 69 persone wat gisteraand se - TopicsExpress



          

Goeiedag Almal Dankie aan die 69 persone wat gisteraand se Algemenejaarvergadering bygewoon het. Ook dank aan Werner Groenewald en uitgaande bestuur vir die werk wat gedurende die afgelope jaar gedoen is. Hiermee dan die nuwe bestuur vir 2014 1. Voorsitter: - Jacques Smit 2. Onder Voorsitter – Len Burger 3. Sekretaresse – Liezl Du Toit 4. Tesourier – Jackie Fourie 5. Opleiding en Veiligheid – Pieter De Kock 6. Logistiek – Steven Janse Van Rensburg 7. Skietkoördineerder – Daniël Treurnicht 8. Juniorkoördineerder – Fanie Erwee 9. Kleiduifkoördineerder – Jan Steyn 10. Sportskiet ( Bisley ) – Shandre Janse Van Rensburg 11. Addisionele Lid – Gerard Brune
Posted on: Sat, 21 Sep 2013 07:19:29 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015