(Hannes) GROBLERSDAL/STOFFBERG: MICHAEL (61) en Heidi (57) op - TopicsExpress



          

(Hannes) GROBLERSDAL/STOFFBERG: MICHAEL (61) en Heidi (57) op plaas vermoor - Elsabe Otto Op 7/10/13 het Michael Fotlin sy vriend (my buurman) dringend gebel Hier is moeilikheid bel die polisie1. My buurman het toe die polisie gebel en hul het daar gevind. Michael 61 en sy vrou Heidie 57 is doodgeskiet eksekusie manier! Hulle het tussen Stofberg en Groblersdal geboer met orgidees. Nog n plaasmoord!
Posted on: Sun, 13 Oct 2013 19:12:38 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015