Here, ek wil vir U dankie se dat U lig is.. Die lig waarin ek mag - TopicsExpress



          

Here, ek wil vir U dankie se dat U lig is.. Die lig waarin ek mag lewe..die lig wat vir my warmte en geborgenheid gee..die lig wat met my sondedonkerte kom klaar speel het.. Dankie dat U kom lig maak wanneer my omstandighede donker is.. Dankie dat U weer geloof en vrede gee wanneer ek moedeloos is.. Help my asseblief Here om in U lig te bly todat die morester ook in my hart opkom.. Dankie vir U woord wat n lamp vir my voet is - sodat ek nooit nodig sal he om my lewenspad sonder U lig van my bybel aan te durf nie.. Maak ook van my n lig Here.. Vergewe asseblief my sonde en maak my nuut deur U woord en Gees sodat ek helder sal skyn.. Laat die mense wat na my kyk U in my raaksien, Amen
Posted on: Wed, 28 Aug 2013 05:00:11 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015