Het dit al met jou gebeur dat jy iemand iewers sien en jy weet dat - TopicsExpress



          

Het dit al met jou gebeur dat jy iemand iewers sien en jy weet dat hulle jou ken, maar hulle sal maak of hulle jou nie ken nie al ken jy hulle al vir baie lank. Dan is daar nou weer hierdie vriende wat maak of hulle jou glad nie meer ken nie en jou soos n spook hanteer. Julle klomp vriende maak dat mense hulle lewens deur gaan met die idee dat hulle soveel vriende het maar eintlik het hulle niemand want sodra jy hulle hulp nodig het dan bestaan jy nie, maar dan as julle iets soek dan is hulle mos nou weer goed genoeg!!!! Al wat ek kan se is julle moet rerig n mens net ignore van die begin af want dis beter om as n vark gesien te word van die begin af!!!!!!!
Posted on: Tue, 12 Nov 2013 16:49:39 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015