Het gister gou musina toe gery en laat ek eending se, dis f ver en - TopicsExpress



          

Het gister gou musina toe gery en laat ek eending se, dis f ver en dit het my klaar gemaak. Dit was nice en ek het dit geniet en het nie eenkeer verdwaal nie maar die pad hou net nie op nie. Ek dink as ek nog n entjie verder gery het sou ek beslis af die aarbol geval het. Musina is n mooi plek en om so deur die berg te vleg wow dit was awesome. Ek sal graag daar wil gaan kuier vir n maand of so maar nou ja ons sal maar sien. Sien uit na my volgende trip nelspruit toe.
Posted on: Mon, 26 Aug 2013 12:12:16 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015