Het hierdie berekening in ‘n plaaslike koerant in Kempton Park - TopicsExpress



          

Het hierdie berekening in ‘n plaaslike koerant in Kempton Park gelees, en met alle eer en erkenning aan die persoon wat die berekening gedoen het, kortliks vertaal en aangestuur ! - Ons verbruik +-579 000 vaatjies ru-olie per dag in RSA ( Statistieke SA) - 1 Vaatjie lewer +-71.92282 liter brandstof - 71.92282 X 579 000 = +- 41 643 313 liter per dag X 365 = +-15 200 000 000 liter per jaar - 15 200 000 000 X R2.50 “fuel levy/road levy” per liter =+- R38 000 000 000 per jaar – R38 miljard - R38 000 000 000 X 21 jaar wat daar feitlik niks of geen pad instandhouding/opgradering ens. gedoen is nie = R798 000 000 000 - Kom ons rond dit af na +-R800 miljard, en dan haal ek die persoon se woorde aan: “That is why buying an e-tag, is like being gang raped.” Where is the money? Laat mens dink nê!-----teen 1 miljoen rand per km kon hulle 38 duisend km teerpad op die regte manier in een jaar teen R2.50 van elke liter petrol vir die land se bevolking gedoen het!!!!!!!!!!!!”
Posted on: Tue, 02 Jul 2013 13:11:14 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015