Het nou die heerlikste bad gehad. Het bietjie in my kas gaan kyk - TopicsExpress



          

Het nou die heerlikste bad gehad. Het bietjie in my kas gaan kyk na al die Moedersdag en kersgeskenke wat gewoonlik in die kas beland en dan vergeet jy daarvan. Wel ek het n mango en pasion fruit scrub gehad vir die hele lyf, n peach scrub vir die gesig en n pynapple gesig mask. Daarna my hele lyf geroom met tropical fruit room. Raai wat ek voel "FRUITY" ruik soos vrugte en voel sooooo sag. hie hie hie. My eie vrugte SPA hier in by bosbadkamer!
Posted on: Sat, 27 Jul 2013 08:44:16 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015