Hi Mammas, ekt n paar vraagies. My seuntjie is nou amper 9maande - TopicsExpress



          

Hi Mammas, ekt n paar vraagies. My seuntjie is nou amper 9maande oud en ek borsvoed nog al die pad. Maar die Dr het gese ek moet begin my cholesterol pille drink en moet baba dus nou op ander melk sit. Watter melk sal die naaste aan borsmelk wees? Ek het een bottel Nan n dag as byvoeding al probeer maar seuntjie het n uitslag op sy ruggie en skouers. Kan dit die melk wees? Ek probeer nou een bottel S26 gold in plek van die Nan maar dit lyk nie vir my of hy daarvan hou nie. Wat dink julle van Bokmelk? Ek will eers iets kry waarmee hy happy is voor ek heeltemal ophou borsvoed. Dankie Mammas
Posted on: Tue, 22 Oct 2013 05:06:54 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015