Hi plaas asb: ek het die volgende te koop: size 8 stilettos blou - TopicsExpress



          

Hi plaas asb: ek het die volgende te koop: size 8 stilettos blou R80. Swart wedge skoene R50. Al 2 pare skoene splinternuut. Sak vol vroumens klere size medium R250. Gekleurde dubbel duvet cover met kussing slope R130. Ps 3 game dead rising 2 R100. Ps3 game asuras wrath R100. Kurt darren cd R30 splinter nuut. 8 dvd,s rillers en aksie R100 vir al 8. Ring + armband R30. 3 stel ring R100. Comment as julle belang stel dankie. Kan fotos ook whatsapp.
Posted on: Tue, 10 Sep 2013 15:34:10 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015