Hier is n boodskap van Nads, Wynie en Marney af: Ons sien daar is - TopicsExpress



          

Hier is n boodskap van Nads, Wynie en Marney af: Ons sien daar is nou alweer armsalige siele wat snert uit hulle duime uit suig en stories opmaak net om k@k te wil stir, Marney baklei nie met Nads of Wynie nie, niemand baklei nie. Infact, ons is almal happy nes ons is. Wanneer gaan julle dit tog in julle koppe in kry dat ons nie in julle belang stel of in die k@k wat julle so kwyt raak nie? Julle kan aanhou k@k praat en dink wat julle wil, ons steur ons lankal nie meer aan julle nie, soos julle seker al lankal al agter gekom het. Ons het geen kontak met enige van julle meer nie. So bou tog net bruggies en kom daaroor. Ons ag onsself darem baie belangrik, siende dat julle so baie van julle tyd spandeer op ons. Julle kan nou maar net nie julle mondjies van ons af hou nie. Kry tog net n lewe! Ok, nou kan julle maar aangaan met dit waarmee julle wil, ons wou julle maar net laat verstaan dat julle julle tyd mors met ons.
Posted on: Wed, 26 Jun 2013 09:20:06 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015