Hoe om diabetes te verhoed en dit onder beheer te bring en te - TopicsExpress



          

Hoe om diabetes te verhoed en dit onder beheer te bring en te hou. Strydig met die algemene norm is daar geen presiese dieet vir diabete nie! Daar is wel kosse wat diabete kan help om hul bloed suiker vlakke te beheer. Hierdie kosse is nie net goed vir diabete nie, maar ook vir ons almal. In ‘n wêreld waar daar min ligpunte bestaan vir enige siekte is hierdie ‘n groot positiewe plus vir diabete. Daar is hoop! Deur gesond te eet, kan jy ook sorg dat jou familie meer gesond eet en sodoende baat vind my jou manier van eet. Een van die grootste uitdagings vir diabete is hoeveel koolhidrate om te eet en hoeveel nie! Dit is belangrik om te let op hoeveel koolhidrate ‘n persoon met diabetes eet. Van al die verskillende komponente van voedingswaarde (koolhidrate, proteïen en vette), het koolhidrate die grootste invloed op bloed suiker vlakke. Die meeste mense met diabetes moet ook die inname van vet en proteïen met sorg monitor. Deur gesonde kos te eet sal jy jou bloed suiker vlakke beheer. Oefen op ‘n gereelde basis en hou vol met die medikasie wat jou dokter voorskryf of ʼn aanvulling soos Manna Bloed Suiker Beheer wat jou bloed suiker vlakke effektief beheer. ‘n Gesonde eetplan handhaaf ideale bloed suiker vlakke, maar dit sal ook vir jou cholesterol en bloeddruk tot voordeel wees. Wees versigtig met die inname van alkohol, veral wanneer jy diabetes het. Nie alleen veroorsaak alkohol dat bloed suiker vlakke te laag daal nie, maar dit veroorsaak dat die liggaam sukkel om bloed suiker vlakke suksesvol te beheer. Indien jy kies om alkohol te gebruik, drink dit by geleentheid in klein hoeveelhede en wanneer jou bloed suiker vlakke goed onder beheer is. Dit is ‘n goeie idee om met jou dokter te gesels oor jou alkohol inname. Oor die jare het navorsers die oorsaak van verhoogde bloed suiker probeer naspeur nadat ‘n diabeet geëet het. Die meeste oorsake word aan die inname van suiker toegeskryf, koolhidrate en stysels. Om die invloed van elke kos soort op bloed suiker vlakke te bepaal word die “glycemic index” gebruik. Die “glycemic index” neem in ag die tipe koolhidrate wat geëet word en die uitwerking wat dit op die bloed suiker het. Kos wat ‘n lae GI (“glycemic index”) het, het minder invloed op jou bloed suiker vlakke. Mense wat kos eet met ‘n hoë GI het gewoonlik meer liggaamsvet. ‘n Goeie voorbeeld van ‘n eetplan vir diabete is die Manna Diabetes E-boek en ook die 7 day damage control program. WAT kan ek gebruik? Ons beveel die Manna Bloed Suiker Beheer tablette aan. Twee saam met elke maaltyd sal jou bloed suiker vlakke beheer en jou insulien kontrolee
Posted on: Fri, 23 Aug 2013 04:34:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015