* IMPORTANT NOTICE * --» My Foon het finaal gegroet, hyt gewaai - TopicsExpress



          

* IMPORTANT NOTICE * --» My Foon het finaal gegroet, hyt gewaai sonder om bye te sê *SUG* my scroll het sopas in gegee so nou kan ek letterlik niks op hom doen meer nie net oproepe ontvang =/ ! Eers k*k my keypad,toe motherboard & nou die scroll button so hys nou helemal in sy malle mai in. Jammer vir die wat ek op bbm het,ek kan ongelukkig niemand se boodskappe lees of reply nie (nou nie eers me voice message nie). Ek sal almal weer add sodra ek weer terug is op bbm maar vir nou sal ek net na 7 in die aande van my man se foon af kan inlog op fb.
Posted on: Sun, 23 Jun 2013 09:40:05 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015