Inligting oor die Fatty Gone Produkte: Jy mag NIE die volgende - TopicsExpress



          

Inligting oor die Fatty Gone Produkte: Jy mag NIE die volgende gebruik NIE dit bots met die produkte - as jy dit gebruik, SAL die produkte NIE werk NIE: Alkohol, ALLE dieetprodukte (bv Tab, dieetkoeldrank, lite soppe, versoeters, vetvry produkte, dieetprodukte, Sweeto, Drink o pop, ens). GEEN SHAKES NIE. As jy dit gebruik, aanvaar ons geen verantwoordelikheid as jy nie gewig verloor nie. VEILIGHEID VAN FATTY GONE TURBO (Turbo Energybooster) & FATTY GONE LIQUID Dit bevat GEEN stimulante (bv kaffeien) NIE – GEEN NEWE-EFFEKTE 100% veilig vir alle ouderdomme, mans, vroue en kinders. Die produkte kan saam met ENIGE siektetoestand en medikasie gebruik word, Bv: Diabetes (Glucophage, metmorfin, ens) Hoë bloeddruk (enige medikasie) Hoë cholesterol (enige medikasie) Asma (enige medikasie) Maagseer (Omez, ens) Lae bloeddruk (enige medikasie) Onderaktiewe skildklier Hartkloppings (purbloka, ens) Waterretensie (enige medikasie) Mantelvliesbreuk (enige medikasie) Depressie & Bipolere gemoedsversteurning (antidepressante) Borsvoed Voorbehoedmiddels Ook ander nie hier genoem nie – DIT BOTS MET GEEN MEDIKASIE NIE Fatty Gone Turbo (Turbo Energybooster): BESTANDDELE Natrum muriaticum Die hoof minerale is: Chloride, Sodium, Sulfur, Calcium, Potassium, Oxygen, Lithium, Hydrogen, Magnesium. Fatty Gone Liquid (Kom slegs in stelle van 2 maande uit): Fatty Gone Liquid bestanddele: Appelasyn, Borrie, Gemmer, Vitamiene A, B1, B2, B3, B6, B12, C en D, Pektien, Kaneel, Cayenne Peper en Yster. Die bestanddele in Fatty Gone Liquid verlaag cholesterol, reguleer bloedsuiker, verhoog vitaliteit (energievlakke) en help met gewigsverlies. Een van die maniere hoe Fatty Gone Liquid werk, is dat dit help met die ph balans van die spysverteringstelsel, dit help die liggaam om kalsium te absorbeer uit die kos wat jy eet, geabsorbeerde kalsium word in jou vetselle gestoor. Hoe hoër die kalsiuminhoud in jou vetselle is, hoe beter is die liggaam se vermoë om vet verbrand. Pektien bevorder gewigsverlies deur n gel te vorm in jou maag, dit verminder die suikeropname van die kos wat jy eet – dis hoekom jy nie suiker of stysel uit jou dieet hoef te sny nie. Gemmer verbeter spysvertering. Borrie kalmeer die spysverteringstelsel en stimuleer die galblaas om gal vry te stel. Dit help met die afbreek van vette. Kaneel verlaag bloeduiker. Die appelasyn beheer eetlus agv die veselinhoud. Die suur in appelasyn bevorder die absorpsie van yster wanneer dit in kontak kom met die kos wat jy eet. Appelasyn verminder die tydperk wat vet in jou maag is omdat die vet vinniger verteer word. Die gevolg is minder vet absorpsie. Hoë ysterinhoud lei tot hoë suurstof gebruik, en verhoogde metabolisme. Cayenne Peper versnel die metabolisme. Nie een van die bogenoemde bestanddele is sterk genoeg om jou maag brand of maagsere te veroorsaak of te vererger nie. Hoewel appelasyn help om eetlus te beheer, kan jy hongerder wees agv verhoogde metabolisme, moenie daaroor bekommer nie – die vet smelt weg – Fatty GONE!!!! Vir die beste resultate moet dit saam met Fatty Gone Turbo gebruik word. Die standaardstel kos R420 (4 – 8 weke se voorraad, posgeld uitgesluit). Fatty Gone Liquid word nie alleen verkoop nie, slegs saam met Fatty Gone Turbo as n stel. Raadpleeg ALTYD jou dokter voordat jy met enige aanvullings begin. DISCLAIMER: These statements have not been evaluated by the Food and Drug Administration. These products are not intended to diagnose, treat, cure, or prevent any disease. If you have a severe medical condition, see your physician of choice. FATTY GONE FATBURNER - 2 soorte beskikbaar Verloor 2 - 5kg per week 1) Fatty Gone Fatburner Xtreme: L-Carnitine & Apple Cider Vinegar 2) Fatty Gone Fatburner Normal: L-Carnitine only Gebruik ipv Xtreme as jy aan sooibrand ly. L-carnitine - Vetverbrander L-carnitine is n stof wat die liggaam help om vet om te sit in energie. Jou liggaam vervaardig dit in die lewer en die niere en stoor dit in die spiere, hart en brein L-carnitine is n kragtige vetverbrander, dit vervoer die vette in die selle en dit gebruik energie. Deur die verhoging van die vlak van l-carnitine in die spiere, word die vetverbrandingsproses ondersteun, dit veroorsaak ook dat jou energievlakke verhoog word. Appelasyn - Eetlusdemper gerdagesondheid.co.za wordmaer@gmail
Posted on: Mon, 02 Dec 2013 07:28:59 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015