Jesus bid vir Homself vir die dissipels en vir ons. So lekker om - TopicsExpress



          

Jesus bid vir Homself vir die dissipels en vir ons. So lekker om te weet Jesus het vir my gebid.: Dit het Jesus gespreek, en Hy het sy oe na die hemel opgehef ........ Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek volbring. .... Maar nou kom Ek na U toe; ....... Dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, ......... Johannes 17.
Posted on: Fri, 22 Nov 2013 20:37:54 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015