Kan iemand met regkennis asseblief vir ons verduidelik hoe die - TopicsExpress



          

Kan iemand met regkennis asseblief vir ons verduidelik hoe die argitek van Zuma se R246mil pondokkie gedagvaar kan word vir die ekstra geld wat daar spandeer is as die hele spul aan Zuma behoort en die goewerment aanhou geld gee het vir die verbeterings? As ek n argitek aanstel om vir my n huis te ontwerp wat ver duurder is as wat ek voor begroot het of kan bekostig, kan ek dan die huis bou en helse skuld aangaan en hom dan aanspreeklik hou daarvoor? Sx Embattled Nkandla architect Minenhle Makhanya, who is being sued for R155m by the state, has invited others implicated in the project to join legal forces. On Tuesday his lawyers will file notice at the KwaZulu-Natal High Court demanding that all additional documents being used in the civil court action against him be handed over. The Special Investigating Unit (SIU) is suing Pinetown-based Makhanya - who netted R17m in architect fees for designing and driving the state-financed R246m splurge on President Jacob Zumas private Nkandla home - to recover the funds he allegedly plundered from the department of public works (DPW).
Posted on: Tue, 16 Sep 2014 10:58:57 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015