Kom dat ons as vriende vanaand saam na Jesus genadetroon gaan!! - TopicsExpress



          

Kom dat ons as vriende vanaand saam na Jesus genadetroon gaan!! Hemel God en Vader, vanaand vra ons asb dat U met hul sal wees wat miskien by iemand se siek of sterfbed sit dat hul so van U teenwoordigheid bewus sal wees. Dan ook asb Pappa troos die wie se huwelike ten gronde gegaan het. Ons weet dit is vir hulle ook nie maklik nie en dat hul by U vertroosting sal vind.Pleit ons by U . Amen en Amen!
Posted on: Thu, 18 Jul 2013 18:58:09 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015