Koos Esau het geskryf :"Ek sit en wonder nou net hoekom vergeet - TopicsExpress



          

Koos Esau het geskryf :"Ek sit en wonder nou net hoekom vergeet sommiges in die ANC dat ons tydens die 2013 tussenverkiesing wat ons suksesvol gewen het gese het ons wil die Munisipaliteit aan die mense van !kheis terug gee. Ek is nou so ver baas dat hulle nou wil maak of hulle aandeel houers of titelhouers van die Munisipaliteit is. Hulle uurglas is besig om leeg te loop al pro beer hulle nou ookal wat"
Posted on: Wed, 17 Jul 2013 18:05:07 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015