Mense ons gou bietjie probleme wat opduik uit die pad kry asb. As - TopicsExpress



          

Mense ons gou bietjie probleme wat opduik uit die pad kry asb. As jy anon wil bly inbox my maar dan se jy anon asb ans plaas ek jou naam. Ek plaas gee versoeke van n woonstel of huis te huur want hkm wil jy dit Anon plaas jy baie welkom dit self op die wall te sit en as jy enige iets benodig plaas dit self net as jy anon wil bly. Ek nie lelik maar dit so gesukel heledag almal se inbox te doen ek aleen op die wall het nie n Admin wat help nie. Dan vra ek weer asb is daar nie iemand wat vir ons kos e klere kan sken nie asb het net vandag 3 mense afgewys wat ek nie kon help nie. Ek plaas maar met die hoop iemand wil help dalk. As hul se bv van bfn sal ek dan da gaan soek by groepe vir hulp. ASB
Posted on: Mon, 01 Jul 2013 15:30:37 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015