More vrinne. nee kyk as da nou een ding is wat ek haat dan is dit - TopicsExpress



          

More vrinne. nee kyk as da nou een ding is wat ek haat dan is dit die plattenders wat hulle bitter smart hou as hulle in die mother city woon. Dit lyk hulle vergeet heeltemal van hulle roots. Die uwe ken kerse en lampolie, kaiings en moerkoffie en houtkap. dit is my roots. Die uwe het nou al die wereld platgereis ma Graaff is sy roots en graaf se mense is my mense en ons is eenvdige plat mense. los ma die aansittery
Posted on: Sat, 29 Jun 2013 10:37:18 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015