My God, My Anker wrote: HOU AAN GLO~Daar kom dae wanneer storms - TopicsExpress



          

My God, My Anker wrote: HOU AAN GLO~Daar kom dae wanneer storms in jou hart broei, bekommernis en seer soos vuil kakiebos in jou hart groei. Dae wanneer daar soveel vrae op jou tong le en jy als wat jou pla vir die mensdom wil se. Dae wanneer branders in jou oe breek. Jy nie jou trane kan wegsteek. Dan kom God se Genade-dae, wanneer dit net stil word in jou, jy Sy Stem hoor.... En weet dat HY jou styf vashou!...A...
Posted on: Sun, 06 Oct 2013 10:59:43 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015